Beeldslim Boekie Graad R

Beeldslim Boekie Graad R

Beeldslim Boekies Graad R

 

Please take note that the mentioned booklets are available in AFRIKAANS ONLY.

 

Beeld-Slim fokus daarop om jou kind gereed te kry vir skool en het aktiwiteite wat jy kan doen om jou kind te help ontwikkel ten opsigte van die volgende:

- Grootspierontwikkeling

- Kleinspierontwikkeling

- Luistervaardighede

- Praatvaardighede

- Leesvaardighede

- Wiskunde

Daar is ‘n aftiklys dat jy kan bepaal wat jou kind al bereik het en kan doen. Hierdie boekie is net vir voorskoolse kinders.


Geen produkte kan in die kategorie gelys word nie.