Wêreldbekerspan 2019 Stel Een

Wêreldbekerspan 2019 Stel Een
Fabrikaat: Duxedmedia
Produk Kode: WBSTEL1
Beskikbaarheid: In Voorraad
Prys: R30.00
Sonder VAT: R30.00
Hoeveelheid:     - OF -   Voeg by wenslys
Voeg by vergelyking

U kan Beeld se Boksketse (al die spelers en afrigter), Beeld Voorblaaie, en een Plakkaat hier aankoop. Let wel dat die spelers geteken is deur 'n kunstenaar. Daarmee saam sal voorblaaie van Beeld publikasies deel van die pakket wees. Die publikasies is groot en word opgedeel in kleiner eenhede. U moet die volledige stel (1-8) koop en u bewys van betaling aan ons e-pos alvorens ons u aflaai kan aktiveer: skool@beeld.com

Die totale koste vir die volledige stel van agt is R240-00. U kan nie net een stel koop nie. U moet al agt stelle aankoop vir die bedrag van R240-00.

 
Die volgende sketse is ingesluit:

Rassie Erasmus

Siya Kolisi

Schalk Brits

Lood de Jager

Pieter-Steph du Toit

Aangedryf deur Myka-IT
DuxEdMedia Aanlynwinkel/Online Shop © 2020