Pale-toe Graad 4-7 Sept 2019

Pale-toe Graad 4-7 Sept 2019
Pale-toe Graad 4-7 Sept 2019
Fabrikaat: Duxedmedia
Produk Kode: PLGr4-7Sept2019
Beskikbaarheid: In Voorraad
Prys: R30.00
Sonder VAT: R30.00
Hoeveelheid:     - OF -   Voeg by wenslys
Voeg by vergelyking

Graad 4-7 September 2019

 

Please take note that this supplement is in Afrikaans.

 

Bladsye: 4

 

Pretaktiwiteite: IF &  SF; Graad 4-7 : Sept 2019.

 

Leêr grootte: ongeveer 2Mb

 

Maak seker dat u aflaaibare produkte korrek bestel. Aflaaibare produkte kan nie teruggestuur/omgekeer word nie.

 

Hierdie produk bevat die volgende komponente:

 

Graad 4-7 : Pale Toe: Dit is Wêreldbeker-rugby. Beeld in Onderwys bied sportaktiwiteite met die titel Pale Toe vir Graad 4-7.

Ontdek die volgende:

 

-Ontdek sportwoorde

-Sportaktiwiteite

-Maak ’n sportboekie aan die hand van riglyne

-Sportprente: Voltooi spraakborrels en bou aan sinsbou

-Sporthelde: Beskrywende woorde

-Sportheld: Stappe om ’n beriggie te skryf

 
Aangedryf deur Myka-IT
DuxEdMedia Aanlynwinkel/Online Shop © 2019