Graad 1-3 Augustus 2019
Please take note that this supplement is in Afrikaans.
Bladsye: 9
Pretaktiwiteite: Grondslag Fase; Graad 1-3 : Aug 2019.
Leêr grootte: ongeveer 2Mb
Maak seker dat u aflaaibare produkte korrek bestel. Aflaaibare produkte kan nie teruggestuur/omgekeer word nie.
Hierdie produk bevat die volgende komponente:
Graad 1-3 :Pretaktiwiteite: Dit is Wêreldbeker-rugby. Beeld in Onderwys bied pretaktiwiteite met die titel Sportpret vir Graad 1-3 om elkeen se woordeskat en kreatiwiteit uit te bou.
Ontdek die volgende:
-Ontdek sportwoorde
-Sportbalaktiwiteite
-Maak ’n sportboekie aan die hand van riglyne
-Sportprente: Voltooi spraakborrels en bou aan sinsbou
-Sporthelde: Beskrywende woorde
-Sportwoorde en Lettergrepe
-Sportbordspeletjie
-Sportheld: Stappe om ’n beriggie te skryf
Pretaktiwiteite Graad 1-3 September 2019
- Handelsmerk: Duxedmedia
- Produk kode: PRETGr1-3SEPT2019
- Beskikbaarheid: In Voorraad
-
R69.00
- BTW uitgesluit: R60.00