• Wêreldbeker Beeld Voorblad 2019 - Rugby

U kan Beeld se Boksketse (al die spelers en afrigter), Beeld Voorblaaie, en een Plakkaat hier aankoop. Let wel dat die spelers geteken is deur 'n kunstenaar. Daarmee saam sal voorblaaie van Beeld publikasies deel van die pakket wees. Die publikasies is groot en word opgedeel in kleiner eenhede. U moet die volledige stel (1-8) koop en u bewys van betaling aan ons e-pos alvorens ons u aflaai kan aktiveer: skool@beeld.com

Die totale koste vir die volledige stel van agt is R240-00. U kan nie net een stel koop nie. U moet al agt stelle aankoop vir die bedrag van R240-00.

Hierdie stel sluit die volgende Beeld voorbladsye in:

Voorblad 28 Okt 2019

Voorblad 1 Nov 2019

Voorblad 2 Nov 2019

Voorblad 4 Nov 2019

Plakkaat

Wêreldbeker Beeld Voorblad 2019 - Rugby

  • Handelsmerk: Duxedmedia
  • Produk kode: WBSTEL8
  • Beskikbaarheid: In Voorraad
  • R30.00

  • BTW uitgesluit: R30.00