Beeldslim Boekies

Please take note that the mentioned booklets are available in AFRIKAANS ONLY.

Beeld in Onderwys het ook die volgende gedrukte boekies beskikbaar: Beeld-Slim en Beeld-Wiskunde. Die koste is R50 per boekie plus pos en verpakkingskoste van R100. Dit kan bestel word deur ‘n e-pos te stuur na: Beeld-in-Onderwys (kliek hier)

Gedrukte boekies kan eers na die grendeltyd gestuur word.

Ons kan die boekie ook aan u e-pos in PDF-formaat teen slegs R50. Boekies wat in PDF-formaat ge-epos word, is opgedeel in dele omdat die formaat groot is. 

 

Beeld-Slim fokus daarop om jou kind gereed te kry vir skool en het aktiwiteite wat jy kan doen om jou kind te help ontwikkel ten opsigte van die volgende:
- Grootspierontwikkeling
- Kleinspierontwikkeling
- Luistervaardighede
- Praatvaardighede
- Leesvaardighede
- Wiskunde
Daar is ‘n aftiklys dat jy kan bepaal wat jou kind al bereik het en kan doen. Hierdie boekie is net vir voorskoolse kinders.

Stuur 'n e-pos aan: Beeld-in-Onderwys (Kliek hier)

Ekstra Soek

Aangedryf deur Myka-IT
DuxEdMedia Aanlynwinkel/Online Shop © 2020