Verrykende Oefeninge 2020

DuxEdMedia wil graag ons voornemende kopers se aandag daarop vestig dat elke aflaaiproduk se beskrywing onderaan elke produk verskyn.  Die verwante produkte word ook aangedui van vorige publikasies. U bestellings sal onder u MY REKENING/MY ACCOUNT by BESTELLING GESKIEDENIS/ORDER HISTORY verskyn op hierdie Aanlynwinkel. Nadat ons u betalingsbewys ontvang het en u bestelling geaktiveer het, sal u die bestelde produkte kan aflaai onder u MY REKENING/MY ACCOUNT by AFLAAI/DOWNLOADS - u sal weer moet inteken (Login) op u MY REKENING/MY ACCOUNT voor u kan aflaai. Nadat ons u produk geaktiveer het, sal u 'n outomatiese e-pos ter bevestiging daarvan ontvang. Hierdie e-pos sal die aflaai proses weer aan u verduidelik - maak seker dat u die produk stoor (save) waar u dit weer sal kan vind tydens aflaai.

Ekstra Soek

Aangedryf deur Myka-IT
DuxEdMedia Aanlynwinkel/Online Shop © 2020