Koerantaktiwiteite

DuxEdMedia wil graag ons voornemende kopers se aandag daarop vestig dat elke aflaaiproduk se beskrywing onderaan elke produk verskyn.  Die verwante produkte word ook aangedui van vorige publikasies. U bestellings sal onder u MY REKENING/MY ACCOUNT by BESTELLING GESKIEDENIS/ORDER HISTORY verskyn op hierdie Aanlynwinkel. Nadat ons u betalingsbewys ontvang het en u bestelling geaktiveer het, sal u die bestelde produkte kan aflaai onder u MY REKENING/MY ACCOUNT by AFLAAI/DOWNLOADS - u sal weer moet inteken (Login) op u MY REKENING/MY ACCOUNT voor u kan aflaai. Nadat ons u produk geaktiveer het, sal u 'n outomatiese e-pos ter bevestiging daarvan ontvang. Hierdie e-pos sal die aflaai proses weer aan u verduidelik - maak seker dat u die produk stoor (save) waar u dit weer sal kan vind tydens aflaai.

Ekstra Soek

Aangedryf deur Myka-IT
DuxEdMedia Aanlynwinkel/Online Shop © 2019